Sondag

Sportgronde

07:00 Gholf : Stilbaai Gholfklub (nie ‘n geskeduleer-de kompetisie)

Gemeenskapsaal & -gronde

08:00 Opening van stalletjies
08:00 Opening van terrein-aktiwiteite
08:00 Koffiehuistent open  Ten bate van Jagersbosch
11:00 Stilbaai Blitzritzblitzritz-s – wegspring by die Gemeenskapsaal (versprei oor Stilbaai, Jongensfontein & Melkhoutfontein) Spanne van 2 deelnemers ; inskrywingsfooi R100 per span. Navrae: Marina Stadler: 083 540 6004
11:00 True Worship : Koffiehuistent
18:30 Kansa Stap (tyd onbevestig/reg?)
16:00 Stilbaai Blitzritz – Prysuitdeling @ die Koffiehuistent
18:00 – Gesamentlike Interkerklike Diens gelei deur Pastoor Koos van der Merwe – Voorprogram met kore en verskeie musieknommers.

Aktiwiteite elders

08:00 – 17:00 Kunsuitstalling : TodB Kiosk : Tuin-op-die-Brak (op die perseel te Stilbaai-Oos)

kerkdiens-s