Dinsdag

Sportgronde

09:00 – 12:00 : Jukskei – Jukskeibane (Die “Strandloper Classic”)

Gemeenskapsaal & -gronde

08:00 – 23:00 Veilige kinder oppas/speel area beskikbaar R10p/uur

08:00 – Opening van Stalletjies
08:30 – 12:00 Die “Strandloper Ontbyt” met gaskunstenaar, Kevin Leo (nog bevestig)
08:00 – Opening van terrein-aktiwiteite
08:00 – Koffiehuistent open(bevestig met kerk oor tyd)
10:00 – Vermaaklikheistent open
08:30 – Kaskar-resies (tyd?)
19:00 – Koffiehuiskonsert met gaskunstenaar, Kevin Leo

Vermaaklikheidtent (Eie program)

10:00 – 17:00 Verskeie gaskunstenaars, kompetisies en vele meer!!!)

Aktiwiteite elders

09:30 – 11:30 TodB : Skattejag (kinders 0/12) – Tuin-op-die-Brak (op die perseel te Stilbaai-Oos)
10:00 – Kunsuitstalling : Palinggatsaal
10:00 – Argeologiese Toer deur die museum @ R40 p/p. Navrae by Mike Steytler @ 082 821 3538 : 15 persone per toer
11:30 – 14:30 Sypaadjiekuns – kompetisie :

Tuin-op-die-Brak (op die perseel te Stilbaai-Oos). Kinders o/10 en 11-16 jaar
15:00 – Argeologiese Toer deur die museum @ R40 p/p. Navrae by Mike Steytler @ 082 821 3538. 15 persone per toer.
08:00 – 17:00 – Kunsuitstalling : TodB Kiosk : Tuin-op-die-Brak (op die perseel te Stilbaai-Oos)

rolbal-s