Saterdag

SportgrondeMilkwoodMasters-s-20-21

MILKWOOD MASTERS 2013 – Web07:00 – Gholf – Milkwood Masters Gholftoernooi @ die Stilbaai Gholfklub (Kontak: Gerida / Corrie, 028 754 2625)

Ander sportgebeure.

08:00 – Tennis – Tennisbane
13:00 – Rolbal – Rolbalbane

Gemeenskapsaal en -gronde

Van 08:00 tot 23:00  veilige kinder oppas/speel area beskikbaar R10p/uur

08:00 Voorportaal uitstalling: Tuin-op-die-Brak en Argeologiese Erfenis
08:00 Voorportaal uitstalling: Stilbaai Sakekamer en Stilbaai Toerismeburo
08:00 Opening van stalletjies
08:00 Opening van terrein-aktiwiteite
08:00 Koffiehuistent open (Ten batevan Jagersbosch)
10:00 Vermaaklikheidtent open (Eie program)
11:00 SAPD Honde-vertoning (Nog onbevestig)
12:00 Dominoes : Te die “Gig Rig” op die terrein ,Toernooi van al ses die spanne in ons omgewing
12:00 – 17:00 Wynproe : Verskeie Wynplase (Sysaal) – Gemeenskapsaal
19:00 Amptelike opening van Fees Glansgeleentheid : Kroning van Mej. Strandloper 2013. Gala-aand met dans. In samewerking met Ace Models Kos te koop by stalletjies. Kontantkroeg beskikbaar
Toegang R60 volw., R30 kinders o/12

Vermaaklikheidstent (Eie program)

10:00 – 17:00 Verskeie gaskunstenaars, kompetisies, prysuitdelings en BAIE prêt!!!

Mej-strandloper-WebEXTRAVAGANZA
Kroning van Mej. Strandloper 2013
19:00 Gemeenskapsaal (Kontak: Johan Cronjé, 083 309 3894)

Borge:
Albertinia meubel vervoer,Baleia Bay Wines,ACE Models

Aktiwiteite elders

15:30 – 16:30 Stilbaai “Chilli Dip” – Lapskuit Voëlkyk uitstappie (nog onbevestig)
08:00 – 17:00 Kunsuitstalling – Tuin-op-die-Brak (op die perseel te Stilbaai-Oos)

MejStrandloper-s

SSFAD6