Maandag

Gemeenskapsaal & -gronde

08:00 – 23:00 Veilige kinder oppas/speel area beskikbaar R10p/uur

08:00 – Opening van stalletjies
08:00 – Opening van terrein-aktiwiteite
08:00 – Koffiehuistent open
10:00 – Vermaaklikheidstent open
10:00 – Baba-kompetisie & Mej. Junior Strandloper????? (Gemeenskapsaal)
12:00 – Umboni Training – Slangvertoning –Gemeenskapsaal (wag nog op finale logistiek) Kom leer van al die slange in ons omgewing en sien hoe hulle lyk (net twee groepe van 50 sal geneem word teen net R20 pp)
13:00 – Melkhoutfontein & Gerrit Du Plessis –Talentkompetisie
14:00 – Lyndans vertoning???
14:30 – Gaskunstenaar
16:00 – Gaskunstenaar
19:00 – 22:00 Teeney-Bob Sokkie in die Gemeenskapsaal

Teeney-Bob-Web- Onder volwasse beheer en toesig. Toegang R10 p/p. Snoepie oop en worsbroodjies te koop. DJ Charles du Preez (Just for You).

Vermaaklikheidstent (Eie program)

10:00 – 18:00 Verskeie gaskunstenaars, kompetisies,Boereorkes en vele meer!!!
16:00 Potjiekos – ete. Kaartjies @ R40 p/p.
20:00 – laat! Kuier saam in die Vermaaklikheidstent : Optrede deur gaskunstenaars Etha & Andre Swiegers – Toegang R50 p/p.

Aktiwiteite elders

08:00 – 16:45 Tuin-op-die Brak Program (op die perseel te Stilbaai-Oos). Botaniese uitstappie, kunsuitstalling, voorleggings deur verskeie sprekers en vele meer!!! Navrae : Mike Steyler @ 082 821 3538
14H00 – Stilbaai Kunsvereniging – Jaarlikse uitstalling te Palinggatsaal (23-28 September) – Navrae : Jenny Book @ 028 – 754 1374