Tuis

Die Stilbaai Strandloperfees van 21 – 25 Sepetmber 2013 skop af met ‘n vol program in al vier die tente (Koffietent, Bier- / vermaakliksheidstent, stalletjiestent, kostent en die bekende ‘Gig Rig’ met sy tent spasie, sowel as die gemeenskapsaal.

Elke dag:
Stalletjies, terrein-aktiwiteite, markies-tente, vermaaklikheidsprogram, biertent (behalwe Sondag), verskeie gaskunstenaars, koffiehuistent, verskeie uitstallings, quad bikes, paintball, springkastele, kindervermaak, kindertoesig.

main-s

Navrae: Johan Cronjé, 083 309 3894
Stalletjie-besprekings: Alicia van Rensburg, 072 510 5139 / 028 754 1317